Liewe Familie & Vriende


Baie welkom by ons eie aanlyn trou hoekie!


Dis vir ons 'n voorreg om jou deel te maak van ons lewe en wil graag meer oor onsself met jou deel.  Ons is baie seker dat daar dingetjies van ons is wat jy glad nie weet nie en as jy ons troue wil bywoon, is dit hoogtyd dat jy ons van binnekant af beter leer ken. Tel gerus saam met ons die slapies af - dis soveel meer pret vir ons!

Lees gerus deur die verskillende bladsye en onthou asseblief om te RSVP op die betrokke bladsy.  Indien jy die padkaart, verblyf en tyd van ons groot dag weer wil aflaai, gaan gerus na die "aflaai" bladsy toe.

Liefde

Deon & Ancica