RSVP


Ons is so opgewonde oor die groot dag en sien baie uit om ons gaste te verwelkom.  Baie dankie dat jy die tyd neem om betyds te RSVP.  Ons waardeer jou samewerking en hulp om ons organisasie aansienlik te vergemaklik.

Deon het reeds vir sy vroutjie 'n huisie gekoop en Ancica is bederf dat alles reeds reg is vir die bruidjie om lank en gelukkig met haar gompie te leef.  Ons benodig egter 'n geldjie om ons huisie 'n nuwe verf-baadjie aan te trek en 'n paar goedjies te maak soos ons daarvan hou.  'n Koevert-geskenk is dus 'n baie bedagsame gedagte met 'n kaartjie daarmee saam.



RSVP: Deon & Ancica Troue
Dankie dat jy aanlyn RSVP!
Naam & Van: *
E-pos Adres: *
Pos Adres:
(waar pos ontvang word)
*

RSVP: *
 JA 
 NEE 
Volwassenes: *
0 indien nie bywoon nie
Kinders 0/12: *
0 indien nie bywoon nie
Enige kos allergie?
Enige ander boodskappie:
Powered byEMF Online Form
Report Abuse