Aflaai


Laai gerus hier inligting af wat jy benodig



Uitnodiging
(Regs kliek en kies "save image as")


Verblyf Opsies
Die volgende drie gastehuise is van goeie standaard sou jy moet oorbly vir die troue.  Ons lys net drie maar jy is welkom om self ander verblyf opsies te ondersoek.

Africa River Lodge
Selfoon: 0833037752
Tel & Faks: 0543311846
Kontak Persoon: Tinus Uys
Adres: Burger Ave 9, Upington


Avond Rust Guest House
Selfoon: 082 5617188
Telefoon: 054 3322264
Faks: 054 3312788
Kontak Persoon: Rika vd Ryst
Adres: Bult Street 38, Upington

The Orange Apple Lodge
Selfoon: 083 399 0564
Faks: 0865104207
Kontak Persoon: Mekeyla Nel
Adres: Groenpuntweg 149, Upington


Wat ons nog nodig het
'n Geldjie sal baie waardeer word


Sien jou by ons TROUE!!!!!